+27 797433834
BOELIEGEDRAG
Home » BOELIEGEDRAG

BOELIEGEDRAG

R200.00

Knowing the real enemy

SCHOOL BULLYING AND THE LAW
A Comprehensive Guide for Parents, Educators, Students and Communities

Categories: , ,

Description

’n Omvattende gids vir ouers, opvoeders, leerders en ge- meenskappe Skoolboeliegedrag is ’n baie komplekse kwessie wat veelvlakkige oplossings en toewyding van ’n wye reeks be- langhebbendes vereis. Dit sluit ouers, skoolbeheerliggame en die regering in, wat die verantwoordelikheid het om ’n veilige hawe vir leerders te skep waar hulle emosioneel en intellektueel kan ontwikkel—vry van teistering, vernedering en enige aantasting van hul menswaardigheid.